by Johann Roos | Aug 8, 2025 | Students
’n Onvergeetlike Voëlsafari by Hanglip Nature Reserve en Studholme Nature Reserve. Saterdagoggend het helder en vars aangebreek, en ek het geweet dit gaan ’n spesiale dag wees. Met die eerste lig op die horison het ek saam met oom Craig en tannie Z op...
by Johann Roos | Jul 31, 2025 | Uncategorized
Goeie dag al ons lesers!! Vanoggend vroeg is ek en Viaghn en Oom Gerhard op die skietbaan waar ons horingskatting gedoen, ek hou die skeldel in die lug en oom Gerhard moet nou raai wat is die regte lengte van die horings. nadat ek 10 skedels op gehou het het...
by Johann Roos | Jul 30, 2025 | Uncategorized
HELLO AL ONS LESERS!! Vandag het ons nuwe Ph student by ons opgedaag vir sy Ph skool sy naam is Gerhard hy is ongelukkig vir n ruk aleen in die skool want die ander mense kom eers volgende week. Ek en Viaghn het die oom verwelkom op die plaas ons het ook vir...
by Johann Roos | Jul 28, 2025 | Uncategorized
WAT N BESIGE EN BEDRYWIGE NAWEEK !! Nou hierdie naweek was ek en Viaghn ongelooflik besig gewees vroeg Vrydag oggend spring ek en Viaghn in ons enorme groot groentetuin in lyk amper soos die groentetuin van Babylonstoren in die Kaap! Ek en Viaghn het die...
by Johann Roos | Jul 25, 2025 | Students
N VOL DAG VAN BOKKIES TOT SKIET MET N 458 GEWEER TOT BIRDING IN LIMPOPO WILDLIFE ECO COLLEGE Vanoggnd vroeg ry ek en Viaghn om die generator uit te vat sodat ons water kan pomp na die krippe en na Baberdam op die pad sien ons 3 Nyala bulle en n paar Rooibokke toe ons...