by Johann Roos | Jul 23, 2025 | Students
Vanogged spring ek en Viaghn in n nuwe projek in wat ek persoonlik gedink het was n groot sukses. Hier was twee Amerikaners hier gewees van Texas af hulle het ook een enorme buffelskedel gebring ek en Viaghn se dit is nog die grootste buffel wat ons nog ooit gesien...