Ons nuwe bokkraal-Projek

Ons nuwe bokkraal-Projek

Ons nuwe bokkraal-Projek Vandag het ons amptelik begin met ’n groot projek saam met Arno, Peace en Viaghn – die bou van ’n splinternuwe kraal vir die boerbokke. Van vroegdag af was daar geesdrif in die lug. Ons het bome uitgekap en die paadjies skoon gemaak waar die...
N NAWEEK SAAM MA EN PA BANDELIERKOP & HANGLIP

N NAWEEK SAAM MA EN PA BANDELIERKOP & HANGLIP

’n Naweek saam met Ma en Pa – Bandelierkop & Hanglip   Saterdag het ek besluit om vir my ma en pa te wys hoe dit lyk op die plaas hier by Bandelierkop waar ek bly. Dit was vir my belangrik dat hulle die plek self kan sien – die  veld, die klippe, die bome, en...