by Johann Roos | Sep 16, 2025 | Uncategorized
’n Onvergeetlike Naweek by Albasini Dam saam Jaysen en Safari. Soms gebeur die lekkerste avonture sommer op die ingewing van die oomblik. Vrydagaand het ek en Jaysen laat besluit: “Kom ons ry die naweek Albasini Dam toe!” Die opwinding was onmiddellik daar. Ons het...
by Johann Roos | Sep 5, 2025 | Uncategorized
Nuwe Lewe: Baba Makoue maak hul verskyning by LWEC !! Gister was ’n dag vol afwagting. Ek het drie keer in die nag opgestaan om te gaan kyk by my hoenderhok, want ek het geweet die tyd het aangebreek dat my twee makou-babas uitbroei. Reeds die vorige dag het ek die...
by Johann Roos | Sep 2, 2025 | Uncategorized
Wanneer Groot Nabome in Vlamme Val Vandag was weer ’n bitter warm dag. Teen middagete kom Oom Craig met die nuus dat daar ’n brand by die Koppies van Bandelierkop is en dat ons dringend moet ry om te gaan help. Sonder huiwering spring ons in die bakkie en jaag...
by Johann Roos | Aug 27, 2025 | Uncategorized
’n Dag vol leer en werk Vandag was ons al vroeg uit die vere en teen 8-uur het ons in die klas gesit, reg vir nog ’n sessie van ons Assessor-kursus wat deur Dirk Reyneke aangebied word hier by LWEC. Dirk het soos altyd met entoesiasme verduidelik en ons aandag gehou....
by Johann Roos | Aug 25, 2025 | Uncategorized
Wanneer Vlamme die veld oorneem!! Vandag het soos ’n gewone dag begin, maar teen die middag het dit vinnig verander in iets wat ek lank sal onthou. Oom Craig het onverwags by die lodge opgedaag en gesê ons moet dringend gaan help met ’n veldbrand, sowat 20 km van...