by Johann Roos | Aug 22, 2025 | Uncategorized
Pienk Grondboontjies Resep deur Viaghn en Johann Ek en Viaghn het vandag in die kombuis besluit om iets nuuts te probeer. Ons het 6 koppies grondboontjies, 1 koppie water en 2 koppies wit suiker in ’n pot op die stoof gesit. Sommer van die begin af het ons pienk...
by Johann Roos | Aug 22, 2025 | Uncategorized
’n Onvergeetlike Dag – Viaghn se Verjaarsdag Avontuur Die 15de Augustus was geen gewone dag nie – dit was Viaghn se verjaarsdag, en ons het hom regtig in styl gevier. Van vroeg die oggend af het ons geweet dit gaan ’n dag vol avontuur, lag en herinneringe wees. Ons...
by Johann Roos | Aug 20, 2025 | Uncategorized
’n Naweek saam met Ma en Pa – Bandelierkop & Hanglip Saterdag het ek besluit om vir my ma en pa te wys hoe dit lyk op die plaas hier by Bandelierkop waar ek bly. Dit was vir my belangrik dat hulle die plek self kan sien – die veld, die klippe, die bome, en...
by Viaghn Wessels | Aug 18, 2025 | Uncategorized
Vir my verjaarsdag hierdie jaar het ek besluit op n avontuur, en ek kon dit nie met n beter geselskap deel nie. Saam met my twee goeie vriende, Jaysen en Johann, het ons vrydagoggend vroeg, reeds om 06:00, koers gekies na Tzannen. Die plan was eenvoudig: ruil my broer...
by Viaghn Wessels | Jul 31, 2025 | Uncategorized
Wat n propvol dag was dit nie! Die oggend het begin met praktiese opleiding vir Gerhard. Ons het hom die RW en SCI meetmetodus gewys op al die diere wat hy vir sy praktiese verduideliking benodig. Dit is so belangrikom daardie vaardighede onder die knie te kry! Daarna...
by Johann Roos | Jul 31, 2025 | Uncategorized
Goeie dag al ons lesers!! Vanoggend vroeg is ek en Viaghn en Oom Gerhard op die skietbaan waar ons horingskatting gedoen, ek hou die skeldel in die lug en oom Gerhard moet nou raai wat is die regte lengte van die horings. nadat ek 10 skedels op gehou het het...