by Jaysen Turpin | Aug 27, 2025 | Uncategorized
Vandag het ons vroeg oor die wegspring lyn gespring met n goeie sessie van die Assessor Kursus wat ons onlangs aangepak het.Ons aanbieder met die naam van Dirk is baie goed met wat hy...
by Johann Roos | Aug 27, 2025 | Uncategorized
’n Dag vol leer en werk Vandag was ons al vroeg uit die vere en teen 8-uur het ons in die klas gesit, reg vir nog ’n sessie van ons Assessor-kursus wat deur Dirk Reyneke aangebied word hier by LWEC. Dirk het soos altyd met entoesiasme verduidelik en ons aandag gehou....
by Johann Roos | Aug 25, 2025 | Uncategorized
Wanneer Vlamme die veld oorneem!! Vandag het soos ’n gewone dag begin, maar teen die middag het dit vinnig verander in iets wat ek lank sal onthou. Oom Craig het onverwags by die lodge opgedaag en gesê ons moet dringend gaan help met ’n veldbrand, sowat 20 km van...
by Johann Roos | Aug 25, 2025 | Uncategorized
’n Warm Dag vol Werk en Pret by die Nuwe Bokkraal Vandag het ek en Viaghn sommer al vroeg-oggend die dag aangepak. Ons begin om die swaar pale vir die nuwe bokkraal van die trailer af te laai. Ons hande was swart van die teer, pikswart soos kole, en dit wou nie sommer...
by Johann Roos | Aug 22, 2025 | Uncategorized
Ons nuwe bokkraal-Projek Vandag het ons amptelik begin met ’n groot projek saam met Arno, Peace en Viaghn – die bou van ’n splinternuwe kraal vir die boerbokke. Van vroegdag af was daar geesdrif in die lug. Ons het bome uitgekap en die paadjies skoon gemaak waar die...
by Johann Roos | Aug 22, 2025 | Uncategorized
Pienk Grondboontjies Resep deur Viaghn en Johann Ek en Viaghn het vandag in die kombuis besluit om iets nuuts te probeer. Ons het 6 koppies grondboontjies, 1 koppie water en 2 koppies wit suiker in ’n pot op die stoof gesit. Sommer van die begin af het ons pienk...