by Johann Roos | Oct 28, 2025 | Uncategorized
’n Dag vol Leeus, Lifers en Lag — Avontuur saam Jaysen in die Kruger Park Saterdagoggend in Phalaborwa het begin met n yskaskoue kamer te danke aan die lugversorger, en die eerste sonstrale wat oor die bosveld breek. Reeds teen 6-uur was ons op en reg vir avontuur ,...
by Johann Roos | Oct 28, 2025 | Uncategorized
’n Skok in Phalaborwa – van vrees tot vrede by die braaivleisvuur Vrydag 24 Oktober was beslis nie sommer net ’n gewone dag nie. Teen 2-uur die middag het ons, ek saam met Jaysen, Tannie Z en Oom Craig, die pad gevat vanaf Bandelierkop na Phalaborwa. Die was beslis...
by Johann Roos | Sep 16, 2025 | Uncategorized
’n Onvergeetlike Naweek by Albasini Dam saam Jaysen en Safari. Soms gebeur die lekkerste avonture sommer op die ingewing van die oomblik. Vrydagaand het ek en Jaysen laat besluit: “Kom ons ry die naweek Albasini Dam toe!” Die opwinding was onmiddellik daar. Ons het...
by Johann Roos | Sep 5, 2025 | Uncategorized
Nuwe Lewe: Baba Makoue maak hul verskyning by LWEC !! Gister was ’n dag vol afwagting. Ek het drie keer in die nag opgestaan om te gaan kyk by my hoenderhok, want ek het geweet die tyd het aangebreek dat my twee makou-babas uitbroei. Reeds die vorige dag het ek die...
by Viaghn Wessels | Sep 3, 2025 | Uncategorized
Maandagoggend was soos enige ander oggend hier by die Lodge. Die studente en ek was besig met ons werk, maar toe ons middagete geniet het, het die lewe se roetine n onverwagse wending geneem. My broer het ingestap en gevra: “is julle drie reg vir vuurveg?”...
by Viaghn Wessels | Sep 3, 2025 | Uncategorized
Die week van 26 tot 30 Augustus was een vir die boeke. Dinsdagoggend het n splinternuwe avontuur begin toe ons Dirk by die hek ontmoet het. Hy was hier om vir my, Jaysen en Johann op te lei as Assessors. Van die begin af was dit n intense en uitdagende week. Ons het...