Blog
Pienk Grondboontjies Resep deur Viaghn en Johann
Pienk Grondboontjies Resep deur Viaghn en Johann Ek en Viaghn het vandag in die kombuis besluit om iets nuuts te probeer. Ons het 6 koppies grondboontjies, 1 koppie water en 2 koppies wit suiker in ’n pot op die stoof gesit. Sommer van die begin af het ons pienk...
’n Onvergeetlike Dag – Viaghn se Verjaarsdag Avonture
’n Onvergeetlike Dag – Viaghn se Verjaarsdag Avontuur Die 15de Augustus was geen gewone dag nie – dit was Viaghn se verjaarsdag, en ons het hom regtig in styl gevier. Van vroeg die oggend af het ons geweet dit gaan ’n dag vol avontuur, lag en herinneringe wees. Ons...
N NAWEEK SAAM MA EN PA BANDELIERKOP & HANGLIP
’n Naweek saam met Ma en Pa – Bandelierkop & Hanglip Saterdag het ek besluit om vir my ma en pa te wys hoe dit lyk op die plaas hier by Bandelierkop waar ek bly. Dit was vir my belangrik dat hulle die plek self kan sien – die veld, die klippe, die bome, en...
n Onvergeetlike Verjaarsdag avontuur in Tzaneen.
Vir my verjaarsdag hierdie jaar het ek besluit op n avontuur, en ek kon dit nie met n beter geselskap deel nie. Saam met my twee goeie vriende, Jaysen en Johann, het ons vrydagoggend vroeg, reeds om 06:00, koers gekies na Tzannen. Die plan was eenvoudig: ruil my broer...
VAN GROTTE,WOUDE,BERGE,KNYSNA LOERIES EN KROONARENDE WAT N PROPVOL NAWEEK
’n Onvergeetlike Voëlsafari by Hanglip Nature Reserve en Studholme Nature Reserve. Saterdagoggend het helder en vars aangebreek, en ek het geweet dit gaan ’n spesiale dag wees. Met die eerste lig op die horison het ek saam met oom Craig en tannie Z op die...
n Dag vol Praktiese Lesse en Sterk Bulle!
Wat n propvol dag was dit nie! Die oggend het begin met praktiese opleiding vir Gerhard. Ons het hom die RW en SCI meetmetodus gewys op al die diere wat hy vir sy praktiese verduideliking benodig. Dit is so belangrikom daardie vaardighede onder die knie te kry! Daarna...
N DAG VOL ADRINALIEN MET BEVOETERDE BEESTE EN N SLANG IN MY KRUIWA
Goeie dag al ons lesers!! Vanoggend vroeg is ek en Viaghn en Oom Gerhard op die skietbaan waar ons horingskatting gedoen, ek hou die skeldel in die lug en oom Gerhard moet nou raai wat is die regte lengte van die horings. nadat ek 10 skedels op gehou het het...
“Jagtersdrome word waar: Die Perfekte Begin vir n Loopbaan in die veld”
Vandag was die dag! n Nuwe beroepsjagkurus het afgeskop, en watter begin was dit nie! Ek het vanoggend vroeg die nuwe student (Gerhard) gaan verwelkom, sy tasse en selfs sy geweer gedra na sy tydelike tuiste hier by ons- n kamer wat sy ankerpunt sal wees tot die 8ste...
NUWE STUDENT VIR PH SKOOL EN N ROOIBOK WAT VAL!
HELLO AL ONS LESERS!! Vandag het ons nuwe Ph student by ons opgedaag vir sy Ph skool sy naam is Gerhard hy is ongelukkig vir n ruk aleen in die skool want die ander mense kom eers volgende week. Ek en Viaghn het die oom verwelkom op die plaas ons het ook vir...
Address
Bandelierkop, Limpopo
Phone
+27 72 929 7167
limpopowt@gmail.com







