Blog

Die Dag Toe die vuur Ons Geroep het!

Die Dag Toe die vuur Ons Geroep het!

Maandagoggend was soos enige ander oggend hier by die Lodge. Die studente en ek was besig met ons werk, maar toe ons middagete geniet het, het die lewe se roetine n onverwagse wending geneem. My broer het ingestap en gevra: "is julle drie reg vir vuurveg?" Kort daarna...

read more
Wanneer Groot Nabome in Vlamme Val

Wanneer Groot Nabome in Vlamme Val

Wanneer Groot Nabome in Vlamme Val Vandag was weer ’n bitter warm dag. Teen middagete kom Oom Craig met die nuus dat daar ’n brand by die Koppies van Bandelierkop is en dat ons dringend moet ry om te gaan help. Sonder huiwering spring ons in die bakkie en jaag...

read more

27 AUGUSTUS 2025

Vandag het ons vroeg oor die wegspring lyn gespring met n goeie sessie van die Assessor Kursus wat ons onlangs aangepak het.Ons aanbieder met die naam van Dirk is baie goed met wat hy doen.

read more

Address

Bandelierkop, Limpopo

Phone

+27 72 929 7167

Email

limpopowt@gmail.com