by Viaghn Wessels | Jul 30, 2025 | Uncategorized
Vandag was die dag! n Nuwe beroepsjagkurus het afgeskop, en watter begin was dit nie! Ek het vanoggend vroeg die nuwe student (Gerhard) gaan verwelkom, sy tasse en selfs sy geweer gedra na sy tydelike tuiste hier by ons- n kamer wat sy ankerpunt sal wees tot die 8ste...
by Viaghn Wessels | Jul 28, 2025 | Uncategorized
Die afgelope naweek was propvol die soort lewe wat net die plaas kan bied- n mengsel van harde werk, verrassings en n tikkie natuurdrama! Groen Vingers en n Visserman se Droomtuin: Vrydagoggend het Johann en ek ons moue opgerol en koers ingeslaan na die...
by Viaghn Wessels | Jul 25, 2025 | Students
N DAG VOL AKSIE EN ADRENALIEN! Goeie more almal! Vandag wil ek julle van n onvergeetlike dag wat vol verassings en opwinding was – presies die soort dag wat my laat besef hoe dankbaar ek is vir elke oomblik Die oggend het vroeg begin toe Johann en...
by Viaghn Wessels | Jul 23, 2025 | Students
Die uitgestrekte bosveld van Limpopo roep altyd na avontuur, en so ook die daaglikse take by die beroepsjagkursus. Onlangs het ‘n besondere uitdaging op my en Johann, ons hardwerkende langtermynstudent, gewag. ‘n Monumentale buffelskedel, die trotse...
by Viaghn Wessels | May 28, 2025 | Students
Die laaste dag vir ons Portugese student, Pedro, het aangebreek. Voordat hy ons vanoggend verlaat het, het hy saam met my en my broer, Jaysen (ons langtermynstudent), en Jan gaan kyk hoe die praktiese skietgedeelte van die Dangerous Game-kursus op die skietbaan...