Blog
Yesterday at Limpopo Wildlife Eco College I spent the day doing a grass study in the warm Limpopo sun. Early in the morning, I packed my tripod Foldable chair, notebook, measuring tools, and my grass identification book before heading out into the veld. The weather...
WHAT A AMAZING EXTRA LONG WEEKEND IN THE KRUGER PARK WITH JAYSEN, LIENCA AND MR KYLE
May 1st, 2026 What an amazing extra-long 4-day weekend in the Kruger National Park with three fellow students from LWEC. Unfortunately, all the camps inside the park were fully booked, so our only option was to stay at Inn Africa Safaris near Orpen Gate. Early Friday...
What a awesome day in the Kruger Park with the student of LWEC
2 Days in the Kruger – From North to South
23 March 2026 – Monday Seven out of our group of eight students set off on what would turn out to be an unforgettable trip to the Kruger. We left just before midday, full of excitement and anticipation for what lay ahead. The drive north carried us...
Amazing visit to the Kruger Park with my fellow students at LWEC
On Monday around midday, all of us students at LWEC were told that we would be heading to Phalaborwa to attend an Honorary Rangers meeting. Excited for the unexpected trip, we packed up and set off. We arrived just before sunset at our accommodation, the...
N dag vol Leeus, Lifers en Lag – Avontuur saam Jaysen in die Kruger Park
’n Dag vol Leeus, Lifers en Lag — Avontuur saam Jaysen in die Kruger Park Saterdagoggend in Phalaborwa het begin met n yskaskoue kamer te danke aan die lugversorger, en die eerste sonstrale wat oor die bosveld breek. Reeds teen 6-uur was ons op en reg vir avontuur ,...
N skok in Phalaborwa – van vrees tot vrede by die braaivleisvuur
’n Skok in Phalaborwa – van vrees tot vrede by die braaivleisvuur Vrydag 24 Oktober was beslis nie sommer net ’n gewone dag nie. Teen 2-uur die middag het ons, ek saam met Jaysen, Tannie Z en Oom Craig, die pad gevat vanaf Bandelierkop na Phalaborwa. Die was beslis...
’n Onvergeetlike Naweek by Albasini Dam saam Jaysen en Safari.
’n Onvergeetlike Naweek by Albasini Dam saam Jaysen en Safari. Soms gebeur die lekkerste avonture sommer op die ingewing van die oomblik. Vrydagaand het ek en Jaysen laat besluit: “Kom ons ry die naweek Albasini Dam toe!” Die opwinding was onmiddellik daar. Ons het...
Nuwe Lewe: Baba Makoue maak hul verskyning by LWEC !!
Nuwe Lewe: Baba Makoue maak hul verskyning by LWEC !! Gister was ’n dag vol afwagting. Ek het drie keer in die nag opgestaan om te gaan kyk by my hoenderhok, want ek het geweet die tyd het aangebreek dat my twee makou-babas uitbroei. Reeds die vorige dag het ek die...
Address
Bandelierkop, Limpopo
Phone
+27 72 929 7167
limpopowt@gmail.com







