Vanogged spring ek en Viaghn in n nuwe projek in wat ek persoonlik gedink het was n groot sukses. Hier was twee Amerikaners hier gewees van Texas af hulle het ook een enorme buffelskedel gebring ek en Viaghn se dit is nog die grootste buffel wat ons nog ooit gesien het . Maar die skedel het baie boorwurms gehad wat sulke buisies gemaak het op die oppervlakte van die skedel ons het dit eers af geskraap met n mes en toe later besef ons die bodum van die skedel is vrot ons het dit ook eers verwyder en wat n geskenk wag nou vir ons onder die horings n enorme nes vol wurms en stinkgoggas. Ons het petrol oor die horings geverf sodat al die goggas moet doodgaan ons het darm alles verwyder en later die horings olie gegee nou lyk daai buffelskedel stukke beter.
Later Gisteraand sit ek en Viaghn in die Lapa en ek staan op om vir ons koeldrank te gaan ingooi en ek se vir hom kom check hier is n slang hy vlieg op en kom kyk saam met my na die slang hy vra wat is dit dit was n Bruinhuisslang ek try om die slang te vang en daar gryp hy my wysvinger en rol homself om my vinger toe hy los kom van my vinger af toe speel hy dood dit was oulik ek en Viaghn speel toe met die slang en ons het hom veilig weer vrygelaatÂ
Ek is baie trots op julle dat julle die slang laat gaan het. Hou aan met julle harde werk.